Albert Brooks

Albert Brooks
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Albert Brooks (gebore 22 Julie 1947) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lost in America (1985), Broadcast News (1987), Defending Your Life (1991), en Drive (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne